Spreuke 4 V25

Dinsdag 26 Januarie 2016 Tema: Vorentoe 2
**** My eie woorde:
**** In vandag se gedeeltes is daar twee rigting wysers.
Eerstens ek en jy moet so versigtig wees vir hoogmoed, want
dis die ding wat ons so maklik kan laat val. Dit het Satan laat
val uit die hemel. Wanneer ek dink dat “ek” so goed is , so oulik,
so sterk, so slim en ek kan aangaan op my eie ….dan kom die
waarskuwing, pasop dat jy nie val nie. Die tweede rigtingwyser
is om jou oë op die pad te hou . Dis nogal iets wat ons in Suid-
Afrika tans goed ken, anders tref jy ’n slaggat en dit kan jou
duur te staan kom. So ook op ons geestelike pad. Dan ook die
ernstige waarkuwing waar ek en jy moet kies…”weerhou jou
van die verkeerde koers” Kom ek en jy raadpleeg die Here in
elke saak en wees verseker Hy sal dit reg laat uitwerk .
1Kor 10 V12 Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas
dat hy nie val nie.
Spreuke 4 V25 Hou jou oë op die pad vorentoe,
kyk reg voor jou uit. V26 Baken jou koers af, dan sal jy
seker wees van elke tree. V27 Moenie links of regs
wegdraai nie, weerhou jou van die verkeerde koers.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 26 Januarie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag 
Paula Schultz 26 Jan
Lola Bronkhorst 26 Jan
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 101 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *