SWEET CHILLI SOUS

Sunna Rossouw

Bestanddele
1 bot All Gold tamatiesous
1 groot blik Appelkooskonfyt
3 uie
1 Green pepper
1 Red pepper
2 Chillies

METODE:
Gooi tamatiesous & konfyt in ‘n groterige pot, verhit oor med hitte.
Sny in “food processor” peppers, uie & rissies tot redelik fyn.
& voeg by konfyt & tamatiesousmengsel as dit gesmelt is.
Kook vir so 15 min oor med hitte & voeg in gesteriliseërde bottels

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,216 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *