Warm Brood

Bestanddele
1,25 kg broodmeel
1 en ‘n halwe teelepel gis
1 teelepel sout
½ teelepel suiker
1 liter lou water

Metode
Meng bogenoemde, en knie goed. Plaas in bak met vadoek oor. Dit sal rys. Knie dit terug. Smeer broodpan met botter. Plaas deeg in broodpan. Bak teen 180 grade vir 1 uur en ‘n half. Sodra dit klaar is, smeer botter bo op brood vir ‘n blink voorkoms. Smul!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 313 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *