2 Samuel 22V7

Woensdag 10 Februarie 2016 Tema: In my Nood 3
**** My eie woorde
**** Toe die volk in nood is kruip hulle weg ….en Saul? Saul se
geloof word getoets en hy faal want hy begin te offer terwyl
God hom nie aangestel het nie. Samuel was die priester wat
moes offer. Kruip ek en jy nie soms weg van ons probleme nie
en daarmee hoop ons dat dit sal weggaan,of ons vind ons eie oplossings,
tog wanneer ons by die Rots der Eeue skuil stap Hy saam met ons deur
elke krisis en nood en die antwoorde wat Hy gee, is vêr bo wat ons bid of dink.
Mag jy vandag opnuut Sy hand in jou lewe ervaar.
1 Samuel 13:6 Toe die manne van Israel sien dat hulle in die
nood is—want die volk was in die noute gedruk—het die volk
weggekruip in die spelonke en in die doringbosse en in
die rotse en in die grotte en in die kuile.

2 Samuel 22V7 Toe ek benoud was, het ek die HERE
aangeroep, en ek het geroep tot my God; en uit sy paleis
het Hy my stem gehoor, en my hulpgeroep was in sy ore.
V17 Uit die hoogte het Hy sy hand uitgestrek, Hy het my
gegryp, my uit groot waters getrek.
18 Hy het my verlos van my magtige vyand, van my haters,
omdat hulle te sterk was vir my.
19 Hulle het my oorval op die dag van my nood, maar die
HERE was my steun.
Jesaja 41:13 Want Ek, die HERE jou God, gryp jou
regterhand aan, Ek wat vir jou sê: Wees nie bevrees nie, Ek
help jou.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 10 Februarie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Willie Botha 10 Feb
Jacques Joubert 10 Feb
Michelle Viljoen 10 Feb
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 69 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *