BOLOGNAISE met CANNELLONI PASTA

Ingestuur deur Malinda van Deventer

Bestanddele
(Mates volgens behoefte)
Braai uie en voeg die maalvleis by. Braai verder.
Voeg die volgende speserye by
Sout
Knoffel
Wit peper
Knippie rooipeper
1 teel. Suiker
Tamatie pasta
2 Tamaties, geskil en gekap

Metode
Braai verder tot lekker souserig.
Sit nou die bolognaise in die rou Cannelloni.
Pak dit in ‘n bak en gooi kaas witsous oor.
Rasper nou vars Parmesaankaas oor en bak in oond tot pasta gaar is

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 313 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *