Daniël 9

Maandag 15 Feb. 2016 Tema: Hy vra: “Het jy My lief” 1
**** My eie woorde
**** Het ek en jy God lief? Ja, natuurlik! Dis ons vinnige
respons. Wat is ek en jy dan bereid om vir Hom op te offer…of
is dit wat Hy vra teveel? Ons vra so baie van Hom. Hy as ons
Hemelse Vader en die Een wat ons dan bo alles lief het, het
Hy dan nie ook ‘n reg tot Eer, tot Dank en bo alles…
gehoorsaamheid nie. Het jy al vir jou kind gesê: “Nou as jy
jammer is, waarom luister jy dan nie? “ Is dit nie juis ‘n bewys
van ons liefde vir Hom nie, dat ons sal luister en doen wat Hy
vra.
Daniël 9
3 En ek het my aangesig tot die Here God gerig om met vas,
en in roukleed en as, my aan gebed en smekinge te wy.
4 ¶ En ek het tot die HERE my God gebid en belydenis
gedoen en gesê: Ag, Here, grote en gedugte God, wat die
verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom
liefhet en sy gebooie onderhou,
5 ons het gesondig en verkeerd gedoen en goddeloos
gehandel en in opstand gekom en van u gebooie en
verordeninge afgewyk.
6 En ons het nie geluister na u knegte, die profete, wat in u
Naam gespreek het tot ons konings, ons owerstes en ons
vaders en tot die hele volk van die land nie.
Hebreërs 13:8 Jesus Christus is gister en vandag dieselfde
en tot in ewigheid.
Genesis 4:7 Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? En as
jy nie goed doen nie—die sonde lê en loer voor die deur, en sy
begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 15 Feb. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Susan du Preez 15 Feb
Daleen Taute 15 Feb
Helena Naude 15 Feb.
Janice Mathys 15 Feb. Namibië
Veronica Barkhuizen 15 Feb
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 184 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *