Frik se maklikke kerrie kos

Die resep het ek Sondag gemaak.

Bestanddele
Bees kookvleis
Uie
green pepper
aartappels
wortels
‘n pakkie biryani speserye (‘n Mens koop die sakkies speserye by meeste van die kruideniers winkels.)

Metode
Braai die fyngesnyde uie en greenpepper tot sag.
Voeg die vleis by en braai tot bruin.
Voeg water by, net genoeg om die vleis te bedek, en kook die vleis tot amper sag.
Sny die aartappels in blokkies.
Sny wortels ook in blokkies.
Voeg by en kook tot sag.
Sny die pakkie speserye oop en voeg by die vleis.
Roer goed deur.
Prut tot die sous lekker dik word.

Wenk
Indien jy dalk ‘n bunny chow wil maak kan jy net ‘n bietjie meer water byvoeg

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 977 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *