Joh 13:7

Vrydag 26 Feb. 2016 Tema: In God se Wagkamer 5
**** My eie woorde
****Indien enige persoon sou kon sê dat ons alles kan
verstaan, weet ons dit is nie waar nie. Die verskil is net dit, dat
ek nie hoef te twyfel juis omdat ek nie verstaan nie. Wanneer
ek in God se wagkamer sit weet ek Hy is aan die werk, Hy is in
beheer al ken ek nie die antwoorde nie, kan ek soos Job sê: ”al
wil Hy my ombring, ek hoop op Hom”. Daarmee saam het ons
Sy woord om aan vas te hou . Hoe wonderlik om te weet Sy
oog is juis op diegene wat op Hom wag. Onthou geloof sien
nie, maar geloof wag juis omdat ons weet in Wie ons glo.

Joh 13:7 En Jesus antwoord hom: “Wat Ek doen, begryp jy nie
nóú nie, maar later sal jy dit verstaan.”
Job 13:15 Kyk, al wil Hy my ombring—ek hoop op Hom; ek sal
tog my wandel voor sy aangesig bepleit.
Ps.33:18 Kyk, die oog van die HERE is op die wat Hom vrees,
op die wat op sy goedertierenheid wag;
Ps. 33:20 Ons siel wag op die HERE; Hy is ons hulp en ons
skild;

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 26, 27 & 28 Feb. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Cheryl Smit 26 Feb.
Salomé de Jager 26 Feb
Fransa Bingle 26 Feb
Louise Bester 27 Feb.
Alta Lotz 27 Februarie
Johan Engelbrecht 27 Feb
Katrien van der Merwe 27 Feb.
Marthie Jordaan 28 Februarie
Ans Simich 28 Feb
Suzine Uys 28 Feb
Anton Smit 28 Feb.
Drienie v d Berg 29 Feb
Ursula Wanza 28 Feb.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 79 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *