Johannes 1:12

Donderdag 18 Feb. 2016 Tema: Hy vra: “Het jy My lief” 4
**** My eie woorde
****Vandag se gedeeltes is juis gedeeltes wat ons redelik goed
ken en ons lees dit dan ook sommer vinnig maar so maklik kan
mens die diepte wat daarin is miskyk. Die eerste gedeelte
verduidelik wie die kinders van God is, dis hulle wat Jesus
aangeneem het en in Sy Naam glo. Nou sê die tweede
gedeelte, hoe kan ek en jy weet dat ons hierdie kinders van
God lief het….. en dis die kruks van vandag se gedeelte.
Dadelik sal ons sê wel om aan hulle goed te doen om vir hulle
om te gee ens. ens. Die Woord sê die bewys lê daarin dat ons
God lief het
Dat ons Sy gebooie bewaar
Dit is die bewys dat ons die kinders van God lief het. Dit laat
mens dink nê.
Johannes 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan
hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle
wat in sy Naam glo;
1 Johannes 5:2 Hieraan weet ons dat ons die kinders van
God lief het: wanneer ons God lief het en Sy gebooie bewaar.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 18 Feb. 2016
Vanoggend sommer heelwat verjaarsdae. Hartlik geluk aan jou
met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou spesiaal seën
vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou
verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag.
Wilfred Barth 18 Feb.
Erica van Jaarsveld 18 Feb.
Nuchae Botha 18 Feb.
Mariaan Jonker 18Feb
Marie v Staden 18 Feb
Michele Papenfus 18 Feb
Marushka Horn 18 Feb.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 67 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *