Maklikke Suurlemoen Tert

Bestanddele
1 blik kondensmelk
500 ml ultramel room
3/4 koppie suurlemoensap (of minder na smaak)
1 pak tennisbeskuitjies

Metode
Klits room en kondensmelk saam. Voeg suurlemoensap by en klop tot styf.

Voer bak uit met beskuitjies en gooi mengsel in. Sit in yskas en laat styf word en sprinkel dan 100/1000’s oor of krummel ‘n beskuitjie bo-oor net voor opdien.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 4,353 times, 3 visits today)
Advertisements

One thought on “Maklikke Suurlemoen Tert”

  1. Sal jy ooit die room styf kry as dier kondensmelk van die begin bygegooi word?

    Iemand het alweer oor maklike geval! LOL

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *