Markus 5:6

Vrydag 5 Februarie 2016 Tema: Wanneer ek hardloop 5
**** My eie woorde
**** In vanoggend se gedeelte sien ons drie persone wat
hardloop twee hardloop na Jesus een hardloop na die kwaad.
Net een gaan in sy volle verstand geseënd van Jesus af weg
die ander twee gaan bedroef weg. Ek ervaar dieselfde met my
dagstukkies. Soms wanneer ek iets skryf, teken mense uit
want die woord is te reguit terwyl ’n ander persoon sal ag gee
op die stem van die Heilige Gees. As die Heilige Gees net een
siel kan bereik is my lewe die moeite werd.
Markus 5:6 En toe hy Jesus van ver af sien, hardloop hy en
val voor Hom neer
V15 Toe kom hulle by Jesus en sien die besetene sit, gekleed
en by sy verstand—die een wat die legioen gehad het. En hulle
was bevrees.
Markus 10:17 En toe Hy op die pad uitgaan, hardloop daar
een na Hom toe en val voor Hom op die knieë en vra Hom:
Goeie Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te
beërwe?
V22 Maar hy het treurig geword oor dié woord en bedroef
weggegaan, want hy het baie besittings gehad.
Spr. 1V16 want hulle voete hardloop na die kwaad en haas
hulle om bloed te vergiet;…………….19 So gaan dit met almal
wat onregverdige wins maak: dit ontneem sy besitter die lewe.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 5, 6 & 7 Februarie2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Ansie Jordaan 5 Feb.
Margie Schlebusch 5 Feb
Nickey v Wyk ( Namibie) 5 Feb.
Magda Day 6 Feb
Debbie Viss 6 Feb
Khoetage Nanamus 6 Feb.
Marinda v den Bergh 7 Feb.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 106 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *