Mat 14:24

Maandag 8 Februarie 2016 Tema: In my Nood 1
**** My eie woorde
**** Elke keer wanneer ek in die woord lees ervaar ek hoe
wonderlik dit is omkeer op keer dieselfde goed te lees maar
dan sien mens weer iets nuut. Nadat Jesus die brode
vermeerder het stuur Hy die skare wek en dit sê dat Hy op die
berg gaan klim het om in eensaamheid te bid. Sy dissipels is
op die skuit toe die storm toeslaan vroeg smôrens ongeveer
tussen 3uur en 6 uur. Wanneer hulle uitroep in hulle angs kyk
wat is Jesus se antwoord.
Mat 14:24 En die skuit was al in die middel van die see,
geteister deur die golwe; want die wind was teen hulle. V25
Maar in die vierde nagwaak het Jesus na hulle gekom, al
wandelende op die see. V26 En toe die dissipels Hom op die
see sien loop, word hulle ontsteld en sê: Dit is ‘n spook! En
hulle het geskreeu van vrees. V27 Maar Jesus het dadelik met
hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie
vrees nie.
**** Is dit nie kosbare woorde ook vir jou vandag nie . Dit sê Jesus
het dadelik met hulle gepraat… So praat Hy ook dadelik met jou
vandag wanneer hy sê:” Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie vrees nie.”
Wat ook al vandag vir jou wag, moenie vrees nie- Hy is vandag met jou .
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 8 Februarie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Sonja (neé Wallis) 8 Feb.
Johan Johnson 8 Feb.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 71 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *