Ps.69:3 (69:4)

Woensdag 24 Feb. 2016 Tema: In God se Wagkamer 3
**** My eie woorde
**** Die volgende les is juis dat ons in geloof moet wag en nie
ongeduldig moet raak nie. Die wêreld snel voort elke dag en
met die tegnologie gaan alles net vinniger en vinniger. So
wanneer ek en jy tot God roep wil ons dadelik antwoorde hê en
nou uitkoms hê. Dan slaan die twyfel toe en vra ons waarom
Hy dan nie hoor nie . Dis dan wanneer jy nie meer net in Sy
wagkamer is nie, maar in SY teenwoordigheid kom. Dis dan
wanneer jy begin luister en Sy stem hoor . Dit is juis dan die
tyd dat ek en jy rustig sal word en die voorbeeld volg wat Jesus
aan ons voorgehou het to Hy gesê het “ Nie my wil nie, maar
laat U wil geskied “
Ps.69:3 (69:4) Ek is moeg van my geroep, my keel brand, my
oë versmag terwyl ek wag op my God.
Jes.55:8 Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle
weë is nie my weë nie, spreek die HERE.
v9 Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë
hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.
1Kor 13:12 Nou kyk ons nog in ‘n dowwe spieël en sien ‘n
raaiselagtige beeld, maar eendag sal ons alles sien soos dit
werklik is. Nou ken ek net gedeeltelik, maar eendag sal ek ten
volle ken soos God my ten volle ken.
Luk.22:42 en gesê: Vader, as U tog maar hierdie beker van
My wil wegneem! Laat nogtans nie my wil nie, maar u wil
geskied!
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 24 Feb. 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Marie de Klerk 24 Feb
Tina De Klerk van Keetmanshoop, Namibia 24 Feb.
Elize Raftopoulos 24 Feb.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 105 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *