Chillie Sous

Ingestuur deur Peet Cloete

Bestanddele
200 g Vars Chillies
1 t knoffel
1 t gemmer
1 koppie bruin asyn
1 koppie wit suiker

Metode
Maak die Chillies fyn met ‘n liquidizer.
Voeg die knoffel en gemmer by die chillies en meng goed.
Bring die asyn en wit suiker tot kookpunt.
Voeg die chillies by en laat dit vir 10minute prut of totdat die mengsel begin stroperig raak.

Gooi in skoon botteltjies, hierdie sousie hou omtrent vir 2 weke in die yskas

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,787 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *