Efes 4:17

Dinsdag 1 Maart 2016 Tema: In my gedagtes 2
**** My eie woorde
**** Soms hoor ek mense sê: “ Maar ek is dan ’n goeie mens, en ek het
opnuut my lewe aan die HERE gewy, maar nou loop alles verkeerd. Hou
altyd in gedagte hoe ernstiger jou toewyding, soveel te meer sal Satan op
jou fokus in jou gedagtes en in jou daaglikse lewe. Hy sal alles wat positief is
in negatief verander sodat jy ons Here Jesus Christus kan blameer.
Dink gerus aan hierdie ernstige woorde oor ons gedagtes waar sonde op
ons loer . Satan gebruik Job se vrou om hom aan te val, so gebruik hy
dikwels diegene wat jy lief het om jou by te kom. Nogtans het Job
vasgestaan in Sy verhouding met sy Skepper.

Spreuke 7V14 Wees goedsmoeds op die dag van voorspoed, en op
die dag van onheil, bedink dan: Ook hierdie dag het God gemaak net
soos daardie, daarom dat die mens ná sy dood niks meer sal ontdek
nie.
Efes 4:17 In die Naam van die Here doen ek ‘n ernstige beroep op julle:
Moenie langer soos heidene lewe nie. Hulle gedagtes lei tot niks,
V18 hulle verstand is verduister, en hulle het geen deel aan die lewe wat
God skenk nie, omdat hulle hardnekkig in hulle onkunde volhard.
V19 Hulle het heeltemal afgestomp geraak en hulle met ‘n
onversadigbare drang aan losbandigheid oorgegee om al wat vuil is, te
doen.V20 Maar dit is nie hoe julle Christus leer ken het nie.
Job 2V10 Maar hy antwoord haar: Soos ‘n dwaas praat, praat jy! Die
goeie sou ons van God aanneem, en nie ook die slegte aanneem nie?
By dit alles het Job nie gesondig met sy lippe nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 1 Maart 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Wayne Shirley 1 Mrt
Werner Coetzee 1 Mrt
Audrey Vengadasamy 1Mrt
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 109 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *