Eseg 16V 7b

LW.!! Maandag is n openbare vakansie dag in RSA.
Die volgende dagstukkie stuur ek eers weer Dinsdag.
Geseënde veilige naweek vir almal

Vrydag 18 Maart 2016 Tema: Ons Klere 5

**** My eie woorde
**** Ons staan al weer aan die einde van ‘n week . ‘n Week waar
ons selfondersoek moes doen. Elkeen van ons het ontdek dat ons
klere iets van ons geestelike lewe vertel. Die Blye Versekering vir
hierdie dag lê juis daarin dat jy, net soos jy is, na Jesus toe kan kom.
Of jou geestelike klere stukkend is, of vuil, of vol gate, ja selfs as jy
ontdek jy het nie eers klere aan nie, dan is die uitnodiging ook vir jou
en vir my vandag ek elke dag. Die enigste voorwaarde lê daarin dat
ek mag kies en dat ek moet reageer.

Eseg 16V 7b ………Maar jy was kaal, jy het nie klere gehad nie.
V8 Toe Ek by jou verbykom en sien dat jy volwasse begin word, het
Ek jou onder my sorg geneem en vir jou klere aangetrek. Ek het My
met ‘n eed aan jou verbind en met jou ‘n verbond aangegaan, sê die
Here my God. Jy het Myne geword.
Open 3V V5 Elkeen wat die oorwinning behaal, sal sulke wit klere
dra. Ek sal nooit sy naam uit die boek van die lewe uithaal nie, en Ek
sal voor my Vader en voor sy engele verklaar dat hy aan My behoort.
V6 Elkeen wat kan hoor, moet luister na wat die Gees vir die
gemeentes sê.
Open 7V13 ¶ Toe het een van die ouderlinge gespreek en vir my
gesê: Hulle wat bekleed is met die wit klere, wie is hulle en
waarvandaan het hulle gekom?
14 En ek sê vir hom: My heer, u weet dit. En hy sê vir my: Dit is hulle
wat uit die groot verdrukking kom, en hulle het hul klere gewas en hul
klere wit gemaak in die bloed van die Lam
Open 19V7
Laat ons bly wees en ons verheug en aan Hom die heerlikheid gee,
want die bruilof van die Lam het gekom en sy vrou het haar gereed
gemaak.
8 En aan haar is gegee om bekleed te wees met rein en blink fyn
linne, want die fyn linne is die regverdige dade van die heiliges.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 18, 19, 20 en 21 Maart 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Hester Kriel 18 Mrt
Elsabe Neuhoff 18 Mrt
Heidi Loots 18 Maart
Trudie Lourens 19 Maart
Sylvia Erasmus 20 Mrt.
Jeanetta Gewers 20Mrt
Varity Langeveld 20 Mrt
Corrie Marx 20 Mrt.
Elizabeth Els 21 Mrt
Johan Freysen 21 Mrt
Gerna Bonthuys 21 Mrt
Susan v Eck 21 Mrt
Belinda Maritz 21 Mrt
Reinhard Nell 21 Mrt
Carol Fisch 21 Mrt
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

(Visited 45 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui