Hand 2:37

Dinsdag 15 Maart 2016 Tema: Ons Klere 2
****My eie woorde

****Ons trek elke oggend skoon klere aan, maar wat van ons
Geestelike klere, het jy hulle ook skoon aangetrek vanoggend. Die
keuse lê steeds by myen jou, ék moet kies wil ek bly soos ek is of wil ek
verander, wil ek maar met my vuil klere van gister loop of wil ek hulle
uittrek en ‘n nuwe begin maak. Miskien het jy ook ‘n vraag soos
diegene vir Petrus gevra het: “ Wat moet ons doen?”

Hand 2:37 Toe hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het
vir Petrus en die ander apostels gesê: Wat moet ons doen, broeders?
Sag 3 :4b Vir Jesua het hy gesê: “Ek het jou jou oortredings
vergewe en Ek gaan vir jou skoon klere aantrek.”
Jes 1 V18 Kom tog, laat ons die saak met mekaar uitmaak, sê die
Here: Al was julle skarlakenrooi van sonde, julle sal wit word soos
sneeu. Al was julle purperrooi, julle sal wit word soos wol. V19 As
julle gehoorsaam wil wees, sal julle die goeie van die land eet, V20
maar as julle weier en opstandig bly, sal die swaard júlle eet, want dit
is die Here wat dit gesê het.

**** Wat ’n wonderlike voorreg om te weet, al is jou sonde so vuil dat
dit lyk asof jy nooit kan skoon kom van jou sonde nie, belowe die
HERE om jou kleed silwerskoon te maak asof jy nog nooit gesondig
het nie.

GETUIENISSE en TERUGVOER
M getuig:
“Baie dankie vir die afgelope week se wonderlike dagstukkies, dit was so reg
vir my. Mag jy jou naweek geniet. God’s rykste seen op jou lewe.”
J stuur die volgende:
“Ek word verskriklik baie gevoed deur jou emails en CD’s.
Mag God jou ryklik seen. Baie dankie “
Dan.7:14 En aan Hom is gegee heerskappy en eer en koningskap;
en al die volke en nasies en tale het Hom vereer; Sy heerskappy
is ‘n ewige heerskappy wat nie sal vergaan nie, en Sy koninkryk
een wat nie vernietig sal word nie.

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 15 Maart 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Abigail Lessing 15 Mrt
Yolande Barnard 15 Mrt
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 121 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *