Jes.55:8

Vrydag 4 Maart 2016 Tema: In my gedagtes 5
**** My eie woorde

**** Ons sluit dan hierdie week se kosbare tema af met die seker wete dat
die Here se gedagtes soveel groter en beter is as ons gedagtes. Laat ons
hom opnuut toestemming gee om ons gedagtes te deurgrond ons harte te
toets en ons te help om die rein gedagtes te bedink.

Jes.55:8 Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie
My weë nie, spreek die HERE. V9 Want soos die hemel hoër is as die
aarde, so is My weë hoër as julle weë en My gedagtes as julle gedagtes.
Ps.139:23 Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my
gedagtes;
Filip 4:8 Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles
wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is–
watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.

GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Ek het gister my stap meter (Garmin) wat my man vir my as n geskenk
gekoop het iewers in Alberton verloor. Ek het baie daaroor gedink wat
wil die HEREmy leer. Ag di aardse goed. Ja maar tog is daar ‘n gemis
omdat ek dit elke oggend met my foon gesinkroniseer het vir die dag.
Ek voel sleg omdat dit ‘n spoesiale geskenk was.
Toe dink ek daaraan hoe mis die HERE sy kinders wat “wegraak”
Hoe mis Hy dit as ons nie onsself elke oggend met Hom en Sy gedagtes
sinkroniseer nie. Hoe mis Hy ons omdat ons elkeen ‘n spesiale geskenk
is wat Sy seun met Sy lewe gekoop het.

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 4, 5 & 6 Maart 2016
Hartlik geluk aan almal wat vandag en oor die naweek verjaar. Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag die nuwe lewensjaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
spesiale dag.
Phillys Bossert 4 Mrt
Mercia Beukes 4 Mrt
Vanessa Bernardo 5 Mrt
Annatjie Venter 5 Mrt
Johan Vergotine 5 Mrt.
Cleone Wilson 6 Mrt
Wilma Steyn 6 Mrt
Piet v d Walt 6 Mrt
Henriëtte Jenkins 6 Mrt
Nico Kruger 6 Mrt
Melanie Deysel 6 Mrt
Madeleine Greyling 6 Mrt.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 122 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *