Malvalekkers Dip

Bestanddele
Pak 200 g gekapte sjokolade in ’n klein pannetjie.
Skep ’n paar skeppies karamel oor die sjokolade en sit die malvalekkers bo-op.
Sit onder die oondrooster tot die malvalekkers en sjokolade gesmelt is.
Doop die koekies daarin en hap!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 202 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *