Ps 34:7 (34:8)

Vrydag 11 Maart 2016 Tema: Om die Here te vrees 5
**** My eie woorde
**** Ek sluit dan hierdie week se Tema af met hierdie paar gedagtes.
Ek besef opnuut dat ons dikwels al die Here se wonderlike beloftes
vir ons wil neem, maar die voorwaardes nie wil nakom nie. Mag die
Here ons help om hom te Eer en met Heilige ontsag te aanbid wat Hy
verdien. Kyk weer vandag na die beloftes wat ons eie is met die
voorwaarde dat ons Hom vrees. Ons kan reken op Sy redding en Sy
ontferming in elke situasie met daardie seker wete Hy het dit belowe.

Ps 34:7 (34:8) Die Engel van die HERE trek ‘n laer rondom die wat
Hom vrees, en red hulle uit.
Ps 103:13 Soos ‘n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm
die HERE Hom oor die wat Hom vrees.
Luk.20:13 Toe sê die eienaar van die wingerd: Wat sal ek doen? Ek
sal my geliefde seun stuur; miskien sal hulle ontsag hê as hulle hom
sien.
Mal 4:2 Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van
geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en
julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal.
Open 14:7 En hy het met ‘n groot stem gesê: Vrees God en gee
Hom heerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom; en aanbid
Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine
gemaak het.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 11, 12 & 13 Maart 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Cobie Hattingh 11 Mrt.
Zelda du Plessis 11 Mrt
Leani Viviers11 Mrt
Johanna Kruger 11 Maart
Willie Vermaak 12 Mrt
Karen Oosthuizen 12 Mrt
Piet le Roux 12 Mrt
Rose Visser 12 Mrt
Christine Pretorius 13 Maart
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 72 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *