Spr. 31:30

Donderdag 10 Maart 2016 Tema: Om die Here te vrees 4
**** My eie woorde
**** Die wêreld vandag is so gesteld op die uiterlike en vertoon . Tog
weet ek en jy dat die buitekant bedrieglik is. Daarmee saam
weerspieël die buitekant dikwels wat in ons harte aangaan . nogtans
kom al die eer ons hemelse Vader toe wat ons dag na dag dra en
onderhou. Net soos die wêreld Jesus verag het toe Hy op aarde was
so doen vele dit nog vandag. Die Here se aanklag is “waar is die
vrees vir My” ”

Spr. 31:30 Die bevalligheid is bedrog, en die skoonheid is nietigheid; ‘n
vrou wat die HERE vrees, sy moet geprys word.
Pred. 12:13 Die hoofsaak van alles wat gehoor is, is: Vrees God en hou sy
gebooie; want dit geld vir alle mense.
Mal 1:6 ‘n Seun eer die vader, en ‘n kneg sy heer. As Ek dan ‘n Vader is,
waar is my eer? En as Ek ‘n Heer is, waar is die vrees vir My? sê die HERE
van die leërskare aan julle, o priesters, wat my Naam verag! Maar julle sê:
Waardeur het ons u Naam verag?
Heb.12:28 Daarom, omdat ons ‘n onwankelbare koninkryk ontvang, laat
ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en vrees.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 10 Maart 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Amor Joubert 10 Mrt
Sylvia Boys 10 Mrt
Sureta Heyns 10 Mrt
Hennie de Bruin 10 Mrt
Talana v d Westhuizen 10 Mrt
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 93 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *