Matt_22:4

Goeiemore almal,
Ek is tans besig om my adresboek op datum te bring.
Indien jy die dagstukkie ontvang en jy het reeds uitgeteken,
of indien die epos teveel is en jy wil oorskakel na weekliks – laat my weet .
Verder vra ek verjaarsdag datums van diegene wat op die poslys is.
Ek dink my lys ook al verouderd. Baie dankie vir julle geduld.
Dinsdag 12 April 2016 Tema Op jou merke, gereed 2
**** My eie woorde
**** Jesus vertel hierdie verhaal en sê sy ander diensknegte is
gestuur met ‘n boodskap. Hier is ’n paar interessante feite. Die
boodskap Die boodskap vir die genooides. Die boodskap is
tweeledig , eerstens alles is gereed en tweedens hulle word
weereens genooi na die bruilof. Wie is die genooides dan ? Titus
sê jy wat hier lees vanoggend is ook genooi. Waarom wag Hy en
vir wie wag Hy….dalk is dit ek dalk is dit jy wat nog huiwer om ‘n
volle oorgawe te maak want Hy is gereed.
Matt_22:4 Weer het hy ander diensknegte uitgestuur met die
boodskap: Sê vir die genooides: Kyk, my maaltyd het ek berei, my
beeste en vetgemaakte vee is geslag en alles is gereed. Kom na
die bruilof.
Titus 2:11 Want die reddende genade van God het aan alle
mense verskyn
Open. 22:17 En die Gees en die bruid sê: Kom! En laat hom wat
hoor, sê: Kom! En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat
wil, die water van die lewe neem, verniet.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 12 April 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Dolly v Schoor 12 Apr
Marthie Marneweck 12 Apr
Antionette Stoltz 12 Apr.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 95 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *