1Pet_2:4

Maandag 11 April 2016 Tema: Op jou merke, gereed…1
**** My eie woorde
****Wanneer ek en jy die tema se woorde hoor dink ons spontaan
aan ‘n atleet wat gereed staan om weg te spring. Tog gebeur daar
‘n klomp goed voor daardie oomblik. Daar is ernstige
voorbereiding, soos oefening, regte eet gewoontes ens. Dis altyd
baie lekker vir ons almal om mooi en goeie boodskappe te hoor.
Meeste van die hedendaagse predikers maak gebruik van
positiewe goedvoel praatjies en dis mos lekker om te lees hoe
goed en gaaf en oulik jy is. Tog stuur die Here vir Jeremia na Sy
volk destyds met ‘n ernstige waarskuwing na Sy volk. Die
wonderlike deel is juis dat Hy saam met die waarskuwing sê wat
hulle moet doen om die gevaar vry te spring. Ons ken almal die
spreekwoord so goed “ don’t talk the talk, walk the walk”
Die vraag wat ek en jy moet beantwoord is dit- Is ek gereed?

Jer.18:11 Sê dan nou tog aan die manne van Juda en die
inwoners van Jerusalem dit: So spreek die HERE: Kyk, Ek maak
onheil gereed teen julle, en Ek dink ‘n plan uit teen julle; bekeer
julle tog, elkeen van sy verkeerde weg, en maak julle weë en julle
handelinge goed.
1Pet_2:4 Kom na Hom toe, die lewende steen wat deur die
mense wel verwerp is, maar by God uitverkore en kosbaar is;

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 11 April 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Olaf Benjamin 11 April
Jacky Potgieter 11 April
Shannon S. Johnson 11 April
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 65 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *