Amos:4:12

Woensdag 13 April 2016 Tema: Op jou merke, gereed 3
**** My eie woorde

**** Wanneer ek en jy vandag se teks lees kan ons dink, maar dit
is mos Ou-Testamenties en ek is nie Israel nie. Die tweede teks
beantwoord daardie stelling en sê dat as ons aan Christus behoort
dan is ons die nageslag van Abraham en dit beteken ons is
geestelike Israel. Die kern van die boodskap is immers dan vir my
en vir jou vandag. Jy sien nie ek of jy is seker of ons nog môre
hier is nie. Daarom die ernstige woord : “ Maak jou klaar om jou
God te ontmoet” Om klaar te maak neem tyd en terwyl jy hier lees
vanoggend dink jy dalk aan iets wat jy nog moet klaarmaak. Ek
praat nie van geld en goed nie, ek praat van jou verhouding met
Jesus Christus wat skort. Dalk bid jy te min of dalk het jy nie eers
meer tyd om in Sy woord te lees nie. Dis die goed wat
ewigheidswaarde het.

Amos:4:12 Daarom sal Ek só met jou handel, o Israel; omdat Ek
só met jou sal handel—maak jou klaar om jou God te ontmoet, o
Israel!
Gal 3:29 En as julle aan Christus behoort, dan is julle die
nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename.

GETUIENISSE en TERUGVOER
Baie dankie aan almal vir julle positiewe terugvoer dat die
dagstukkies vir jou waardevol is, asook vir diegene wat hulle
verjaarsdag datums op datum gebring het . Geseënde dag vir almal
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 13 April 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Aune Kapia 13 April
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 102 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *