Frik se maklikke sop

Bestanddele
1 Pakkie Tamatie Roomsop
1 Pakkie Cream of Mushroom Sop
1 Blikkie Tuna

Metode
Maak die sop aan soos op pakkies aangedui. Dreineer die Tuna. Vlok die Tuna en gooi in die sop. Roer deur en laat weer kook. Bedien op.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 309 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *