Jesaja 55:10

Vrydag 27 Mei 2016 Tema: Sy uitnodiging 5
**** My eie woorde
****Wat is JOU antwoord vandag… iets om oor te dink nê.
Die HERE nooi ons elkeen maar dan stuur Hy ons om ander te
vertel, want dan groei jy en sien jy hoe groot Hy is wanneer Hy
ingryp in sondaars se lewens.

Jesaja 55:1 o Almal wat dors het, kom na die waters; en wie
geen geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld en
sonder prys, wyn en melk!
Jeremia 1:7 Maar die HERE het vir my gesê: Moenie sê: Ek is
jonk nie; want na wie Ek jou ook al stuur, moet jy gaan; en wat Ek
jou ook al beveel, moet jy spreek.
Eseg.2.4 En die kinders is hard van aangesig en verstok van
hart. Ek stuur jou na hulle, en jy moet vir hulle sê: So spreek die
Here HERE!

GETUIENISSE en TERUGVOER
Mense die HERE is besig om wonderlike goed te doen. Ons lewe in
fantastiese tye om dit te beleef. Hy keer mense lewens om en Hy
voorsien vir mense op maniere wat ons nooit eers kon droom nie . Ek
het reeds ’n wonderlike getuienis ontvang. Dalk is daar iets wat die
HERE vir jou gedoen het die afgelope week of maand, deel dit Anoniem
met ons ek plaas nie name nie dan kry mense die eer en alle eer en lof
kom net die HERE toe anders sou ons niks kon doen nie.

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 27;28 en 29 Mei 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Hendre Olivier 27 Mei
Suzan Kruger 27 Mei
Betsie Nel 27 Mei
Yolandi J. v Rensburg 27 Mei
Nicolene v d Vyfer 28 Mei
Eleanore Du Toit 28 Mei
Dominique Gibson 29 Mei
Jennifer Johnston 29 Mei
Benitha Kritzinger 29 Mei
Danie Kriel – 29 Mei
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 86 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *