Joh_10:27

Donderdag 19 Mei 2016 Tema: Ken Hom 4
**** My eie woorde
*** Lees gerus vanoggend se skrif gedeeltes mooi. Ons lees dikwels so
vinnig en mis die kosbare woorde wat die HERE vir ons gee.
Sal jy jou lewe aflê vir enige iemand vandag…. Jesus sê Hy lê Sy
lewe af vir ons. Dan omdat Hy omgee los Hy ons nie alleen nie,
Hy gee vir ons Sy Heilige Gees om in ons te woon om in ons
gedagtes met ons te praat om ons in hartseer te troos en te
bemoedig. Weet jy wat doen Hy nog? As ek en jy bid en dis
sommer so eenvoudige gebedjie in ons oë, dan neem Hy dit en
bied dit aan die Vader in ‘’n heerlikheid wat ek en jy nie verstaan
nie. Daarom kan ons luister na Sy stem, daardie sagte influistering
wat ons leer en waarsku en lei.

Joh_10:27 My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en
hulle volg My.
Joh 14 16 En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander
Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid:
17 die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie,
omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom,
omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.
Joh_10:15 Net soos die Vader My ken, ken Ek ook die Vader; en
Ek lê my lewe af vir die skape.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 19 Mei 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Trevor Erasmus 19 Mei
Farida Gertze 19 Mei
Aletta Lourens 19 Mei

Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 82 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *