Klaagliedere 3 V31 ~ My swaarkry

Donderdag 12 Mei 2016 Tema: My swaarkry 4

**** My eie woorde
**** Vanoggend se gedeelte is vir my so kosbaar. Dit sê, dit is
eintlik teen God se sin dat ons swaarkry. Tog is die laaste
gedeelte juis daar om ons bietjie na binne te laat kyk, waar dit sê :
“ Laat ons ons doen en late DEEGLIK ondersoek” Onthou ons kan
mense bluf maar ons kan nie God bluf nie. Hoe kosbaar dat ek en
jy vanoggend eerlik voor God kan wees waar niemand by is nie.
Laat ons dan waarlik met ons hele hart, ons hande na Hom
uitsteek, wat die hemel vir my en jou prysgegee het.

Klaagliedere 3 V31 Die Here verstoot ‘n mens nie vir altyd nie;
32 as Hy beproewing oor ‘n mens gebring het, ontferm Hy Hom
weer, want sy liefde is groot: 33 dit is teen Sy sin dat Hy mense in
ellende en beproewing bring.34 Dat al die gevangenes in die land
mishandel word,35 dat iemand se reg vertrap word voor die
Allerhoogste,36 dat ‘n mens in ‘n regsaak veronreg word die Here
sien dit raak! 37 Wie kan iets beplan, en dit gebeur, as die Here
nie die bevel gee nie? 38 Is dit nie op bevel van die Allerhoogste
dat die kwaad sowel as die goeie te voorskyn kom nie? 39 Wat
kla ‘n mens oor sy lewe? Hy moet liewer sy sonde oorwin.
40 Laat ons ons doen en late deeglik ondersoek en ons tot die
Here bekeer, 41 laat ons met ons hele hart ons hande na God in
die hemel uitsteek en bely:

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 12 Mei 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Hannetjie Erasmus 12 Mei
Elsje v Wyk 12 Mei
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 101 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *