Kooldis

Ingestuur deur Wanda-Mari Lundy

Bestanddele
1 groot koolkop in repies gesny
3 uie
Olie vir braai
1 blik boeliebeef fyngedruk
1 koppie blatjang
Bietjie ertjies
Sout en pepper na smaak

Metode
Braai uie en kool in bietjie olie tot amper gaar. Voeg boeliebeef en blatjang, sout en peper by, roer en laat vir 5min liggies prut. Gooi ertjies by vir kleur.
Bedien met rys of franse brood

Wenk
Wat ook gedoen word is om dieselfde resep te gebruik en dan byvoorbeeld om Weense worsies, russians of frankfurters op te sny en te gebruik ipv die Bullybeef.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 397 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *