Markus9 V49 ~ My swaarkry

Woensdag 11 Mei 2016 Tema: My swaarkry 3
**** My eie woorde

**** Vandag se gedeelte laat my dink aan die spreekwoord” No
pain no gain” Grootheid word altyd uit pyn gebore. Jou kind kom
stukkend geval by die huis. Jy moet daardie wond uitwas al is dit
seer en rou, want indien jy dit nie doen nie, tree daar infeksie in en
word die hele wond septies. Jy is ook dalk vandag stukkend en
rou en seer, en dit voel of die Here so ver van jou af is, of Hy nie
die seer verstaan of beter maak nie. Eerstens wat mens voel en
wat geloof sê is nie dieselfde nie. Satan dans op die stoep van
gevoelens. Jesus in teendeel sien jou seer en Hy verstaan dit,
maar Hy louter ons tot ons skoon en suiwer is vir Sy koninkryk.
Onthou net dit : Hy weet wat Hy doen. Uiteindelik net soos met die
wond kom daar heling. Dalk nie soos jy gedink het of op jou tyd
nie, maar op Sy tyd en Sy manier.

Markus9 V49 “Almal sal met die vuur van beproewing gelouter
word. V50 “Sout is goed, maar as sout sy krag verloor het,
waarmee sal ‘n mens dit weer sout maak? “Julle moet werklik
sout wees en in vrede met mekaar lewe.”
Ps 37 V28 want die Here het die reg lief en sy troue dienaars
verlaat Hy nie. Hulle sal altyd behoue bly, maar die nageslag
van die goddeloses sal uitgeroei word.
V29 Die regverdiges sal die land besit en altyd daarin woon.
V30 Wat die regverdige praat, is wysheid, wat hy sê, stem
ooreen met die reg. V31 Die openbaring van sy God is in sy
hart, sy koers is nie onseker nie.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 11 Mei 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Maretha van der Schyff 11 Mei
Harry – Jahs 11 Mei
Sarieta Maasdorp 11 Mei
Isabella 11 Mei
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 98 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *