Matt 5:33

Maandag 30 Mei 2016 Tema: Wat sê jy 1
**** My eie woorde
****Wanneer jy vandag se gedeelte lees dink mens …haai maar
dis darem te erg mens kan mos nie net ja ja en nee nee sê nie .
Dit kom net vanoggend weer in my gedagtes dat ons soms so
amper onwetend begin om woorde te gebruik wat nie Christus
se beeld uitdra nie. Iemand se eendag vir my daar is nie regtig
vloek woorde nie dis wat die mense daaraan koppel . Dit is tot ‘n
sekere mate so, maar in elke taalgroep is daar woorde wat kras
is om ‘n ander gesindheid oor te dra. Toe Petrus Christus
verloën het, het die diensmeisie hom aan sy taalgebruik
uitgeken en toe vloek hy sodat hulle hom nie met Jesus sou
assosieer nie. So wat sê dit vir ons ? Jou taal gebruik verklap tot
‘n sekere mate wie en wat jy is.

Matt 5:33 Verder het julle gehoor dat aan die mense van die ou
tyd gesê is: Jy mag nie vals sweer nie, maar jy moet jou ede
aan die Here hou. V 34 Maar Ek sê vir julle: Sweer
hoegenaamd nie–nie by die hemel nie, omdat dit die troon van
God is; V 35 ook nie by die aarde nie, omdat dit die voetbank
van sy voete is; ook nie by Jerusalem nie, omdat dit die stad is
van die groot Koning; V 36 ook by jou hoof mag jy nie sweer
nie, omdat jy nie een haar wit of swart kan maak nie.
V 37 Maar laat julle woord wees: Ja ja, nee nee. Wat meer as
dit is, is uit die Bose.

****Soms hoor mens persone begin ‘n sin met die volgende
….Sowaar as ……..en dit wat daarop volg. Wat hulle eintlik
doen is om ‘n eed te neem. Laat ons hierdie week waak oor wat
by ons mond uitkom.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 30 Mei 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Corné Beuker 30 Mei
Burreidine Jansen 30 Mei
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 103 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *