VINNIGE SOUTVLEISPASTEI

Ingestuur deur Rika Theron

Bestanddele
1 blikkie soutvleis,
1 blikkie roommielies,
1 klein blikkie Weense worsies,
2 eiers, geklits,
125 – 250 ml gerasperde kaas.

Metode
Meng bestanddele, gooi in gesmeerde vuurvaste bak en sprinkel met kaas. Bak 30 tot 40 minute (180C)

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 372 times, 1 visits today)
Advertisements
 

One thought on “VINNIGE SOUTVLEISPASTEI”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *