Genesis 1:31

Maandag 27 Junie 2016 Tema: Hy skep en sorg.1
**** My eie woorde
**** Een ding wat ek en jy moet besef is dat God nie halwe werk
doen nie en Hy maak nie foute nie. Hy is volmaak , Hy is
Alomteenwoordig, Hy is Alsiende en Alwetend. Tog ten spyte
daarvan gee Hy aan ons elkeen die vrye keuse elke dag al sou
ons verkeerd kies, al sou ons Hom verwerp al sou ons ons ore toe
druk en maak of ons Hom nie hoor nie. Ek dink as ek vandag se
woord kan opsom sê dit ons moenie die goed wat Hy gemaak het
liefhê nie , ons moet Hom, die Skepper boweal liefhê. Onthou die
dag toe Hy jou gemaak het, het Hy afgekyk en gesê: “ Dit is BAIE goed “
Genesis 1:31 Toe sien God alles wat Hy gemaak het, en—dit
was baie goed.
1 Joh 2:15 Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld
is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader
nie in hom nie. 16 Want alles wat in die wêreld is—die
begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die oë en die
grootsheid van die lewe—is nie uit die Vader nie, maar is uit die
wêreld.17 En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy
wat die wil van God doen, bly vir ewig.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 27 Junie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
René Swart 27 Junie
Kobus Kriek 27 Junie
Deodine Markgraaf 27 Junie
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 104 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *