Jak 1:14

Goeiemôre almal,

-Eerstens BAIE dankie aan elkeen wat hierdie bediening ondersteun.

-Môre is ’n vakansiedag in RSA daarom stuur ek dan
geen dagstukkies vir die volgende twee dae nie omdat teveel
pos terugkom

-Diegene wat gratis Bybelstudie CD’s bestel het, laat my asb. weet
wanneer jy dit ontvang het. Ek het nog 3 bestellings ontvang,
indien jy nog wil bestel doen dit vandag met jou volledige posadres.
Geniet julle laaaang naweek.

Woensdag 15 Junie 2016 Tema: Versoeking 3
**** My eie woorde
**** Ons het nou geleer dat ons wel versoek gaan word en ja,
verseker speel die bose ‘’n groot rol daarin maar kyk hoe gebeur
dit. Jakobus sê elkeen word versoek as hy deur sy EIE
begeerlikheid weggesleep word … weggesleep word waarheen en
waarvandaan? Weg van Christus en nader na my eie begeertes.
Tog is daar weer die wonderlike woorde dat God nie sal toelaat
dat ons bo ons kragte versoek word nie en in Hom kan ons enige
iets oorwin. Wat ‘’n bonus. Hou daaraan vas elke dag elke
oomblik.

Jak 1:14 Maar elkeen word versoek as hy deur sy eie
begeerlikheid weggesleep en verlok word. V15 Daarna, as die
begeerlikheid ontvang het, baar dit sonde; en as die sonde tot
volle ontwikkeling gekom het, bring dit die dood voort.
1Kor 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n
menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo
julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die
versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.
Rom 8 V 37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars
deur Hom wat ons liefgehad het.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 15 Junie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Helene Behrens 15 Junie
Zonika v d Merwe 15 Jun.
Marelize v d Walt 15 Jun.
Martina Pappas 15 Jun
Brian Loubser 15 Junie
Lucille Meijer 16 Jun.
Charlie Willemse 16 Jun.
Suzette Stoltz 17 Junie
Rinette Viljoen 17 Jun.
Urshla Bornman 18 Junie
Eunice de Jager 18 Junie
Steve Shemmans 19 Junie
Elizabeth Opperman 19 Junie
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 94 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *