Jes.66:1

Goeiemore almal
Ek pos vandag 12 pakkies CD’s (36 cd’s) Daar is nog ‘n
paar uitstaande maar ek werk daaraan
Dinsdag 28 Junie 2016 Tema: Hy skep en sorg 2

**** My eie woorde
**** Vandag se gedeelte bied so ‘n wonderlike versekering vir ons
elkeen. Die God van die heelal wat alles gemaak het bied vir ons
die belofte dat Hy jou raaksien, daar waar jy verslae is van gees
tog gee jy ag op Sy Woord en dit gaan nie ongemerk by Hom
verby nie. Onthou wat ek gister gesê het, God maak nie foute nie.
Hy maak nie iets en los dit dan om uitmekaar te val nie, dan was
ons nie vandag op planeet aarde nie. Hy hou dit in stand en pas
dit op , so ook vir jou en my

Jes.66:1 So sê die HERE: Die hemel is my troon en die aarde
die voetbank van my voete. Waar is dan die huis wat julle vir My
sal bou? En waar die plek wat my rusplek sal wees?
2 Want my hand het al hierdie dinge gemaak, en so het dit alles
ontstaan, spreek die HERE. Maar op hierdie een sal Ek let: op
hom wat arm is en verslae van gees, en wat bewe vir My
woord.
Joh 10:14 Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie en word deur
my eie geken.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 28 Junie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Eugene Erasmus 28 Junie
Marlene Corbett 28 Jun.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 91 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *