Matt 6 13

Dinsdag 14 Junie 2016 Tema: Versoeking 2

**** My eie woorde
**** Is ek dan as God se kind gevrywaar van versoeking. Glad nie,
inteendeel toe die dissipels vir Jesus vra, leer ons om te bid, was
dit juis deel van die grootste gebed…”laat ons nie in versoeking
kom nie” …dan voeg Jesus by sodat ons kan leer waar kom
versoeking vandaan…. “verlos ons van die Bose”.
Die grootste doel van Jesus se lewe was Sy voorbeeld waaruit
ons kan leer en dan uiteindelik het Hy die grootste en hoogste
prys vir my en jou sonde betaal met Sy lewe. So Hy neem nie
versoeking weg nie, maar Hy het nie net ’n voorbeeld gestel nie,
Hy het ook alles laat opgeteken vir ons in Sy Woord en die
Heilige Gees by ons gelos om ons te leer.

Matt 6 13 en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons
van die Bose.
Jak 1:12 Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy die
toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat die
Here beloof het aan die wat Hom liefhet. V13 Laat niemand, as
hy in versoeking kom, sê: Ek word deur God versoek nie. Want
God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy
niemand nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 14 Junie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Portia Miguel 14 Jun
Hannes Nell 14 Jun
Hermien Prinsloo 14 Jun.
Jurg Pieterse 14 Jun.
Mariana Venter 14 Jun
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 121 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *