Prediker_12:1

Woensdag 29 Junie 2016 Tema: Hy skep en sorg 3

**** My eie woorde
**** Wanneer mens jonk is dink jy daar is nog baie tyd … as ek
ouer is, sal ek my saak met die HERE regmaak. Skielik op ’n
dag tref dit jou maar jy is nou al oor veertig, die jare het so vinnig
gegaan maar daar is nog tyd. Kyk mooi na vanoggend se teks
gedeelte waar dit sê- dink aan jou Skepper in die dae van jou
jonkheid …maar kyk na die volgende deel dit sê- voordat die
ongelukkige dae kom. Soms moet die HERE toelaat dat ons in
ongelukke en siekte gedompel word omdat dit al manier is hoe Hy
ons aandag kry. Verder weet ons hoe tyd verbysnel voor jy weet is
jy oud , nou het jy die ervaring die verstand en die moed maar die
kragte begin afgaan. Dan die ander kant van die munt, ek kan van
dag tot sterwe kom dan is dit vir altyd te laat.

Prediker_12:1 En dink aan jou Skepper in die dae van jou
jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek
waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie—
Jes. 40:28 Weet jy dit nie? Of het jy dit nie gehoor nie? ‘n Ewige
God is die HERE, Skepper van die eindes van die aarde; Hy word
nie moeg of mat nie; daar is geen deurgronding van sy verstand
nie.
Klaagliedere 3:40 Laat ons ons weë naspeur en deursoek en
ons tot die HERE bekeer;

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 29 Junie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Paul Bester 29 Junie
Gerhard Strydom 29 Junie
Madelein Fourie 29 Junie
Gerda Hutton 29 Junie
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 150 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *