Psalm 146

Ek wil net weereens BAIE dankie sê aan diegene wat hierdie bediening
ondersteun. Sonder julle sou ek dit nie kon doen nie.
Die posgeld na Namibië is R23.00 per koevertjie so indien jy CD’s
bestel het en nie daarna luister nie versprei dit asb.

Donderdag 30 Junie 2016 Tema: Hy skep en sorg 4
**** My eie woorde
**** Dawid verkeer en nood en vra waar sal sy hulp vandaan kom
In Psalm 146 gee hy ‘’n waarskuwing ons moenie op mense
vertrou nie, hulle is mens en stel teleur. Dan onderskei Hy ons
Here as die Een wat die Skepper God is die Een wat hemel en
aarde gemaak het, dis die Een wat kan help en op Wie ons altyd
kan reken en staatmaak. Dis ons enigste hoop.

Psalm 121V1 ‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar
sal my hulp vandaan kom? 2 My hulp is van die HERE wat hemel en
aarde gemaak het. 3 Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou
Bewaarder kan nie sluimer nie.
Ps. 146:3 Vertrou nie op prinse, op die mensekind, by wie geen
heil is nie. 4 Sy gees gaan uit, hy keer terug na sy aarde toe; op
daardie dag is dit met sy planne gedaan. 5 Welgeluksalig is hy
wat die God van Jakob het as sy hulp, wie se hoop is op die
HERE sy God, 6 wat hemel en aarde gemaak het, die see en
alles wat daarin is; wat trou bly tot in ewigheid;

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 30 Junie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Anel Smit 30 Junie
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 103 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *