Pynappel Hoender

Ingestuur deur Jan van Niekerk

Bestanddele:
Rol 10 hoenderstukke in hoender/sampioen soppoeier en pak in oondbak.
Meng die volgende sous en gooi bo-oor
1 Blikkie fyn pynappel,
2 E Suiker,
3 E Asyn,
1 Klein ui , fyn gekap,
2 E Blatjang
2 E Soet chilliesous (Sweet Chilli Sauce)

Metode:
Voorverhit die oond tot 180°C.
Bedek die bak met tinfoelie.en bak vir 2 ure.
Haal foelie af en bak tot bruin en taai.
Radio Namakwaland

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 5,773 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *