Rom 7V18

Donderdag 23 Junie 2016 Tema: Hy Verlos! 4

**** My eie woorde
Rom 7V18 Want ek weet dat in my, dit wil sê in my vlees, niks
goeds woon nie; want om te wil, is by my aanwesig, maar om
goed te doen, dit vind ek nie. 19 Want die goeie wat ek wil, doen
ek nie, maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.
20 Maar as ek doen wat ek nie wil nie, dan doen ek dit nie
meer nie, maar die sonde wat in my woon.
24 Ek, ellendige mens! Wie sal my verlos van die liggaam
van hierdie dood?
25 Ek dank God deur Jesus Christus, onse Here! (7:26) So
dien ek self dan wel met die gemoed die wet van God, maar met
die vlees die wet van die sonde. H8V 1 Daar is dan nou geen
veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie
na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

**** In vanoggend se gedeelte sien ons Paulus se worsteling met
die sonde probleem wat ons almal teister. Hy sê hy wil so graag
die regte dinge doen en natuurlik weet hy wat is reg, maar die
goed wat hy nié wil doen nie, dit doen hy. Nou sê hy wanneer
mens aangaan om dit te doen, is dit later aan nie meer jy nie,
maar die sonde woon in jou en nou word dit so ’n gewoonte dat dit
jou nie meer pla nie. Ag en dan roep hy uit “Ek ellendige mens wie
sal my verlos van hierdie liggaam waarin die sonde nou woon.”
Dalk het jy ook al so uitgeroep en gevra wie sal my verlos van
hierdie sonde wat in my woon. Hy gee dan self die oplossing en
antwoord Jesus Christus onse HERE . Onthou Jesus was
volkome mense maar Hy sit nou aan die regterhand van die Vader
en het oorwin juis sodat ons Iemand het wat verstaan en wat vir
ons intree.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 23 Junie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Abedah Wantza 23 Junie
Isabel du Plessis 23 Jun
Johnny Enslin 23 Jun.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 83 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *