Roosterkoeke

Ingestuur deur Lynette Muller
Ongeveer 16

Sif saam:
4k meel
5ml koeksoda
5ml kremetart
5ml sout

Metode.
Vryf 50ml botter in.
Maak aan met 375 ml suurmelk tot ‘n skondeeg.
Rol in ‘n wors. Sny in skywe van 4cm dik en druk effens plat.
Laat rys tot dubbel die grootte.
Verhit ‘n swaarboompan op medium hitte.
Braai tot bruin en gaar. Bedien met botter en konfyt.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 408 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *