Titus 2V11

Vrydag 24 Junie 2016 Tema: Hy Verlos! 5
**** My eie woorde
**** Vandag se woord is so kosbaar om te weet die HERE het nie
witbroodjies nie. Hy sê Sy genade het aan ALLE mense verskyn.
Elke mens word gebore met die gawe van onderskeiding tussen
reg en verkeerd. Daarmee saam het Jesus gesê wanneer Hy
gaan los Hy ons nie alleen nie Hy gee vir ons die Heilige Gees om
in ons te woon. Titus 2 v 14 sê Hy het Homself vir ons gegee om
ons van ALLE sonde te verlos. Watter een van jou sonde is vir jou
net te groot … Hy KAN jou verlos. Hy kan jou denke vernuwe en
Hy kan jou vrymaak om in Sy diens te staan as ’n lewende getuie.

Titus 2V11 Want die reddende genade van God het aan alle
mense verskyn 12 en leer ons om die goddeloosheid en
wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en vroom
in die teenwoordige wêreld te lewe, 13 terwyl ons die salige hoop
en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God
en ons Verlosser, Jesus Christus, 14 wat Homself vir ons gegee
het om ons te verlos van alle ongeregtigheid en vir Homself ‘n
volk as sy eiendom te reinig, ywerig in goeie werke.
Ps 145:19 Hy vervul die wens van die wat Hom vrees, en
Hy hoor hul hulpgeroep en verlos hulle.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Ek wil net elkeen wat weg is met die wintervakansie ’n
geseënde rustyd toewens, mag julle elkeen veilig terugkom.
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 24,25 & 26 Junie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Petro Odendaal 24 Junie
Barbara Pelser 24 Junie
Rina Howard 24 Jun.
Vanessa Meyer 25 Junie
Bronte Dickson 25 Junie
Rozel Robbertze 25 Jun
Gerda 25 Junie
Carol Reynecke 26 Junie
Jenesca Gonsalves 26 Junie
Johan Viljoen 26 Jun
Jana v Wyk 26 Jun
Bertha v Wyk 26 Jun
Dr. Ben Taljaard 26 Jun.
Erica Hobson 26 Jun.
Sean Hobson 26 Jun.
Carol Reynecke 26 Junie
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 106 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *