TUNATERT (1)

Ingestuur deur Rika Theron

Bestanddele
250 ml melk, 1 1/2 dik snye witbrood. Kook saam in kastrol tot pasta.
1 blikkie tunavis,
2 eiers,
1 klein gerasperde ui,
sout & peper,
250 – 500 m gerasperde kaas.

Metode
Meng alles saam. Meng nou bogenoemde pasta en tunamengsel en plaas in gesmeerde bakskottel. Maak gelyk bo. Klits die volgende saam: 1 eier en 25 ml melk. Giet oor mengsel en bak 30 min. (180*C)

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 336 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *