1Kor 13:4

Ek pos vandag 5 pakkies CD’s (16 CD’s) Onthou mense ek stuur
die eerste 3 aan die begin wanneer jy dit geluister het en jy wil nog
hê moet jy bestel. Dis God se geld en ek moet dit verantwoordelik
gebruik Geseënde daggie vir elkeen
Woensdag 13 Julie 2016 Tema: Hoop vir die Toekoms 3

**** My eie woorde
****Vanoggend se gedeelte kyk ons na die gedeelte oor die liefde
dan sê die Psalmis die Here hou daarvan wanneer ons op Sy
goedertierenheid bly hoop. Die laaste gedeelte haal ek aan uit die
nuwe vertaling omdat dit bietjie duideliker is …Jeremia sê “daarom
sal ek hoop” en dan gee hy die rede. Lees dit gerus self en maak dit
jou eie vandag

1Kor 13:4 Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie
jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, V5
handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie
verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie,
V6 is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die
waarheid. V7 Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
Ps 147:11
Die HERE het ‘n welgevalle in die wat Hom vrees, wat op Sy
goedertierenheid hoop.
Klaagl. 3.21 (NV) Dit sal ek ter harte neem, daarom sal ek hoop:
22 dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom
het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie;23 hulle is elke
môre nuut; u trou is groot.24 Die HERE is my deel, sê my siel,
daarom sal ek op Hom hoop.25 Goed is die HERE vir die wat op
Hom hoop, vir die siel wat Hom soek.26 Dit is goed om in stilheid te
hoop op die hulp van die HERE.
31 Want die Here sal nie vir ewig verstoot nie.
32 Maar as Hy bedroef het, ontferm Hy Hom na die grootheid van
sy goedertierenhede;
33 want nie van harte verdruk of bedroef Hy die mensekinders nie.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 13 Julie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Maryanne Grimsell 13 Julie
Joseph Mc Kenzie 13 Julie
Karina Venter 13 Julie
Yvonne N. Mupupa 13 Julie
Lynette Peterson 13 Jul.
Johanna Kennedy 13 Jul.
Elza v Biljon 13 Julie
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 76 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *