1Pet 5:8

Vrydag 8 Julie 2016 Tema: Waarheen vlug jy? 5

**** My eie woorde
****Wanneer mens vlug moet jy weet daar is gevaar . Deesdae
kruip ons almal agter hoë mure gesluite deure, tralies, palisade
alarms ens. weg. Tog is ons vyand juis die een wat verby dit alles
kan gaan en dis teen hom wat ons gewaarsku word, hy is soos ’n
brullende leeu op God se kinders veral en kyk wie hy kan wegsleep
in sonde. Kyk mooi na vandag se woord en weet ons is wenners in
Jesus se koninkryk

1Pet 5:8 Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die
duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, en soek wie hy kan
verslind.
Jak 4:7 Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy
sal van julle wegvlug.
1Kor 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n
menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo
julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking
ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.
Joh 10:13 En die huurling vlug, omdat hy ‘n huurling is en niks vir
die skape omgee nie.
Joh 10:29 My vader wat hulle aan My gegee het, is groter as
almal; en niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie.

GETUIENISSE en TERUGVOER
B stuur terugvoer
Ek geniet jou dag stukkies vreeslik baie. Partykeer moet ons ‘n kort
boodskappie by die biduur bring en dan gebruik ek soms jou
dagstukkies as deel van my navorsing. Ek wil net baie dankie
se. Jy laat mens dinge in ‘n ander perspektief sien.
**** Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek kan net al die eer
aan ons Drie-enige God gee, Vader Seun en Heilige Gees
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 8,9 &10 Julie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Salomé Bothma 8 Jul
Mercia Pienaar 9 Julie
Marie Rheeder 9 Jul.
Sonet Botes 9 Jul
Sharon Barnard 9 Jul.
Betsie van der Bank 9 Julie
Dorothy Laubscher 10 Julie
Johanna Niilenge ( Namibië) 10 Julie
Febe Naudé 10 Julie
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 74 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *