BOELIEBIEF VETKOEK:

Ingestuur deur Lynette Muller

Bestanddele
500ml (2 koppies) koekmeelblom
5ml (1 klein teelepel) sout
10ml (2 teelepels) bakpoeier
1 eier
water of melk
1 blik (340g) boeliebief, fyngedruk

Metode
Meng bestandele met water of melk en maak aan soos vetkoek deeg. Voeg die
boeliebief by. Bak soos vetkoek in warm olie. Strooi Aromat oor

Wenk:

Jy kan hier ook pitmielies of gemengde veggie mix byvoeg

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 281 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *