CHILLI CON CARNE

Ingestuur deur Rika Theron

Bestanddele
1 pakkie tamatiegroentesop,
250 ml water,
500 g maalvleis,
5 ml kerriepoeier,
1 groot ui,
25 ml olie,
1 knoffelhuisie,
1 blik boontjies in tamatiesous.

Metode
Braai uie en knoffel in olie, voeg vleis by en braai liggies saam. Meng soppoeier en kerriepoeier met water en roer in vleismengsel. Laat opkook en voeg dan boontjies by. Prut vir 30 tot 35 min.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 147 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *