GEBAKTE RYS

Ingestuur deur Rika Theron

Bestanddele
125 g botter,
1 ui, gekap,
250 ml rou rys
500 ml vleisaftreksel.

Metode
Smelt botter en smoor ui daarin tot ag. Voeg rys by en braai bruin. Voeg aftreksel by en meng. Gooi in gesmeerde oondskottel en bak tot sag. (180*C)

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 472 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *