Job 4:6

Dinsdag 12 Julie 2016 Tema: Hoop vir die Toekoms 2

**** My eie woorde
**** As jy op jou swakste en ellendigste voel dan is dit juis wanneer
die Here die naaste aan jou is. My Ma het altyd gesê mens het nie
een kind liewer as die ander nie tog, “ Daardie kind wat die
swaarste kry het jy op daardie oomblik die liefste” Is dit nie ook
maar hoe die Here is nie? Wanneer jy op jou moedeloosste is, dan
is Hy juis daar vir jou.

Job 4:6 Is jou Godsvrees nie jou hoop, jou vrome wandel nie jou
verwagting nie?
Job 13:15 Kyk, al wil Hy my ombring–ek hoop op Hom; ek sal tog
my wandel voor sy aangesig bepleit.
Ps 146:5 Welgeluksalig is hy wat die God van Jakob het as sy
hulp, wie se hoop is op die HERE sy God
2 Korintiërs 12:9 En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou
genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek
dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan
woon.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 12 Julie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet
jou bederf dag.
Hetta Tromp 12 Julie
Marius Swart 12 Julie verjaar
Susan Koekemoer 12 Julie
Elsa Geldenhuys 12 Julie
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 92 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *