MELK KOS/MEEL PAP (Kapt Rossouw)

Ingestuur deur Niekie Rossouw

Verdubbel die resep soos nodig.
3 porsies vir die resep.

Bestandele:
2 koppies Melk (kook dit eers)
¾ (Drie kwart) Koppie Meel (Verdun met so 100 – 150 water)
Knippie sout
Opgehoopte Eetlepel Botter
Kaneel suiker

Metode
Kook alles saam en gooi kaneel suiker oor.
Mengsel is effens dun.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,072 times, 1 visits today)
Advertisements

2 thoughts on “MELK KOS/MEEL PAP (Kapt Rossouw)”

    1. Maziena nie nodig nie. Hierdie is n ander weergawe wat my ma gemaak het. Ons noem dit “Beertjie” pap. Dis die pap wat Goue Lokkies geeet het, want dit was die klein beertjie se pap. My kinders 30 en 24 en noem dit steeds so!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *